Nuus

Verslag van die Voorsitter van die Tygerberg Sakekamer 2023/2024
Die afgelope jaar was vir ons ʼn opwindende en baie suksesvolle een wat ons kan afsluit met die toekenning van die AHI Sakekamer van die jaar tydens ‘n spog geleentheid by Goedgeleven in Durbanville.
Verslag van die Voorsitter van die Tygerberg Sakekamer 2019/20
Die afgelope jaar was vir ons ʼn opwindende en suksesvolle een. Die dagbestuur sorg dat die Sakekamer goed funksioneer en bestuursvergaderings agendas is saaklik en besluite word vinniger geneem.
Shané
30.06.23 09:22 AM - Comment(s)
Verslag van die Voorsitter van die Tygerberg Sakekamer 2018/19
Die afgelope jaar was vir ons weereens suksesvol. Ons dagbestuur sorg dat ons goed funksioneer en bestuursvergaderings agendas is korter en besluite word vinniger geneem.
Shané
30.06.23 09:11 AM - Comment(s)
Verslag van die Voorsitter van die AHI Tygerberg Sakekamer 2017/18
Die afgelope jaar was vir ons suksesvol. Ons dagbestuur sorg dat ons goed funksioneer sodat die bestuursvergaderings se agendas korter is en besluite vinniger geneem kan word.
Shané
30.06.23 08:57 AM - Comment(s)
Februarie 2018 Nuusbrief
Ek maak graag van die geleentheid gebruik om namens die sakekamer al ons lede ʼn baie voorspoedige besigheidsjaar toe te wens. Daar is verskeie uitdagings voor ons deur maar ook geleenthede.
Shané
30.06.23 08:42 AM - Comment(s)
November 2017 Nuusbrief
Die jaar is so te se verby. Dit was ʼn moeilike jaar vir meeste van ons lede met groot uitdagings in die besigheidswêreld, ʼn ekonomie wat sukkel en baie politieke onsekerhede wat dit moeilik maak om besluite te neem en veral oor die medium en langer termyn te beplan.
Louise
30.06.23 08:27 AM - Comment(s)
TygerPreneur Inligting Brosjure 2017
Huidige ekonomiese omstandighede maak dit uiters moeilik vir skoolverlaters en ander mense om voltydse betrekkings te bekom en daardeur ’n inkomste te verdien ten einde ’n goeie lewenswyse vir hulself en hul geliefdes te verseker.
Louise
29.06.23 01:49 PM - Comment(s)
Maart 2017 Nuusbrief
Die jaar het vinnig afgeskop met ons Potjiekos wat gehou was op Vrydag die 4de Februarie. Dit was soos verwag ʼn baie groot sukses met 30 potte en baie goeie ondersteuning van lede en nie-lede.
Louise
16.08.17 08:03 PM - Comment(s)
Januarie 2017 Nuusbrief
Met waarskynlik moeilike tye wat voorlê dink ek aan Winston Churchill se raad “When going through hell, keep going”. Die ekonomiese siklus moet sy gang gaan en tye moet weer verbeter.
Louise
16.08.17 07:58 PM - Comment(s)