nuusbrief

Blog tagged as nuusbrief

Februarie 2018 Nuusbrief
Ek maak graag van die geleentheid gebruik om namens die sakekamer al ons lede ʼn baie voorspoedige besigheidsjaar toe te wens. Daar is verskeie uitdagings voor ons deur maar ook geleenthede.
Shané
30.06.23 08:42 AM - Comment(s)
November 2017 Nuusbrief
Die jaar is so te se verby. Dit was ʼn moeilike jaar vir meeste van ons lede met groot uitdagings in die besigheidswêreld, ʼn ekonomie wat sukkel en baie politieke onsekerhede wat dit moeilik maak om besluite te neem en veral oor die medium en langer termyn te beplan.
Louise
30.06.23 08:27 AM - Comment(s)
Maart 2017 Nuusbrief
Die jaar het vinnig afgeskop met ons Potjiekos wat gehou was op Vrydag die 4de Februarie. Dit was soos verwag ʼn baie groot sukses met 30 potte en baie goeie ondersteuning van lede en nie-lede.
Louise
16.08.17 08:03 PM - Comment(s)
Januarie 2017 Nuusbrief
Met waarskynlik moeilike tye wat voorlê dink ek aan Winston Churchill se raad “When going through hell, keep going”. Die ekonomiese siklus moet sy gang gaan en tye moet weer verbeter.
Louise
16.08.17 07:58 PM - Comment(s)