Vriende

Saam bou en skep ons geleenthede vir besighede in en rondom Tygerberg area.

Ons glo daarin om n ondersteunende omgewing te skep vir entrepreneurs en 

ondernemings om te groei en sukses te behaal.

Ons fokus op die bevordering van samewerking en besigheidsondersteuning, 

met die doel om die plaaslike ekonomie te versterk.