Tygerberg Sakekamer – Vrouedag/ Women’s Day
Kom geniet Vrouedag-oggend op die Neethlingshof Wynlandgoed
in die geselskap van Christo Snyman van “Die Broers” en Johan Rademan van RSG.
Wynproe word aangebied deur Neethlingshof-wynmaker, De Wet Viljoen.
Waar/ Where: NEETHLINGSHOF Wynlandgoed/ Wine Estate (Kliek hier vir die kaart/ Click here for the map)
Wanneer/ When: Wednesday 9th August 2107
Tyd/ Time: 10.30 vir 11.00
Koste/Cost: R295pp. / R1475 – 5 guests / R 2950 per table of 10 guests
Slegs EFT betalings: / Only EFT payments:
AHI Tygerberg
Absa bank, Rek/Acc no 1101 900 521, Takkode 632005
Verw/Ref: Jou Naam en Van / Besigheidsnaam
Stuur bewys van betaling aan Adri Meadon:
[email protected]
Gelukkige trekkings met groot pryse / Lucky draws with great prizes
RSVP: Vrydag, 4 Augustus/ Friday, August 2017