Nuus
Al die jongste nuus van Tygerberg Sakekamer.
Slider
Sake-ete uitnodiging

Sake-ete uitnodiging

Kom geniet ons Sake-ete met Raadsheer Ian Neilson, Onderburgermeester van die Stad Kaapstad, as ons Hoofspreker.

Geleentheid geborg deur Nedbank en Old Mutual.

read more
Nuusbrief – February 2018

Nuusbrief – February 2018

Ek maak graag van die geleentheid gebruik om namens die sakekamer al ons lede ʼn baie voorspoedige besigheidsjaar toe te wens. Daar is verskeie uitdagings  voor ons deur maar ook geleenthede. Op die politieke front hou ons asem op en hoop dat Mnr. Zuma die eerbare ding...

read more
Potjiekoskompetisie vir besighede

Potjiekoskompetisie vir besighede

Skryf jou besigheid in, bring jou kliente/personeel saam om 'n POT te bou en neem deel aan 'n uitstekende NETWERK en SPANBOU GELEENTHEID. Tygerberg Sakekamer NuusbriefKontak

read more
Jaarprogram 2018

Jaarprogram 2018

AKTIWITEIT OPMERKINGS Januarie 17 Skole open 23 Dagbestuursvergadering 29 Algemene Bestuursvergadering Februarie 13 Dagbestuursvergadering 16 Netwerkgeleentheid: Potjiekoskompetisie Hoërskool Stellenberg 22 AJV Kennisgewing en Nominasies 27 Dagbestuursvergadering:...

read more
November 2017 Nuusbrief

November 2017 Nuusbrief

Die jaar is so te se verby. Dit was ʼn moeilike jaar vir meeste van ons lede met groot uitdagings in die besigheidswêreld, ʼn ekonomie wat sukkel en baie politieke onsekerhede wat dit moeilik maak om besluite te neem en veral oor die medium en langer termyn te beplan....

read more
Tygerberg Sakekamer – Vrouedag/ Women’s Day

Tygerberg Sakekamer – Vrouedag/ Women’s Day

Kom geniet Vrouedag-oggend op die Neethlingshof Wynlandgoed in die geselskap van Christo Snyman van "Die Broers" en Johan Rademan van RSG. Wynproe word aangebied deur Neethlingshof-wynmaker, De Wet Viljoen. Waar/ Where: NEETHLINGSHOF Wynlandgoed/ Wine Estate (Kliek...

read more
Are we entering a new era in marketing?

Are we entering a new era in marketing?

  Date: Thursday, 22 June 2017 Time: 07h30 for 08h00 Venue: 101 JG Van Der Horst Building, University of Stellenbosch, Business School, Bellville Campus, Carl Cronje Drive, BellvilleClick here for a map to the venue. Cost: R120 per person Reservations:     No...

read more
Breakfast with “The Networking Guy” – Karl Smith

Breakfast with “The Networking Guy” – Karl Smith

The art of networking holds plenty of positive opportunities for you and your business. Having the right connections opens the door to new business, trusted advice, friendship and increased reach. Karl Smith, The Networking Guy, shares some secrets on Thursday, 18 May...

read more
TygerPreneur Inligting Brosjure 2017

TygerPreneur Inligting Brosjure 2017

  WIE KAN VOORDEEL HIERUIT TREK? Huidige ekonomiese omstandighede maak dit uiters moeilik vir skoolverlaters en ander mense om voltydse betrekkings te bekom en daardeur ’n inkomste te verdien ten einde ’n goeie lewenswyse vir hulself en hul geliefdes te verseker....

read more
Maart 2017 Nuusbrief

Maart 2017 Nuusbrief

Die jaar het vinnig afgeskop met ons Potjiekos wat gehou was op Vrydag die 4de Februarie. Dit was soos verwag ʼn baie groot sukses met 30 potte en baie goeie ondersteuning van lede en nie-lede. Volgende op ons program was die Algemene Jaarvergadering wat op 1 Maart te...

read more
Januarie 2017 Nuusbrief

Januarie 2017 Nuusbrief

Ek maak graag van die geleentheid gebruik om namens die sakekamer al ons lede ʼn baie voorspoedige besigheidsjaar toe te wens. Dit is waarskynlik ʼn onvoorspelbare jaar met ʼn nuwe Amerikaanse President en potensieel gevaarlike kinkels op die Suid Afrikaanse politieke...

read more

Tygerberg Sakekamer Nuusbrief