Breakfast with “The Networking Guy” – Karl Smith

Breakfast with “The Networking Guy” – Karl Smith The art of networking holds plenty of positive opportunities for you and your business. Having the right connections opens the door to new business, trusted advice, friendship and increased reach. Karl...

TygerPreneur Inligting Brosjure 2017

TygerPreneur Inligting Brosjure 2017   WIE KAN VOORDEEL HIERUIT TREK? Huidige ekonomiese omstandighede maak dit uiters moeilik vir skoolverlaters en ander mense om voltydse betrekkings te bekom en daardeur ’n inkomste te verdien ten einde ’n goeie lewenswyse vir...

Tygerberg Sakekamer Begrotings Dinee Uitnodiging

Tygerberg Sakekamer Begrotings Dinee Uitnodiging Tygerberg Sakekamer. 23 Maart 2017. Building Cape Town for the future. Hoofspreker: Raadsheer Ian Neilson. Terug na Nuus Tygerberg Sakekamer Nuusbrief Name Van Epos Adress Submit Kontak  083 288 7984 ...

Maart 2017 Nuusbrief

Maart 2017 Nuusbrief Die jaar het vinnig afgeskop met ons Potjiekos wat gehou was op Vrydag die 4de Februarie. Dit was soos verwag ʼn baie groot sukses met 30 potte en baie goeie ondersteuning van lede en nie-lede. Volgende op ons program was die Algemene...

Januarie 2017 Nuusbrief

Januarie 2017 Nuusbrief Ek maak graag van die geleentheid gebruik om namens die sakekamer al ons lede ʼn baie voorspoedige besigheidsjaar toe te wens. Dit is waarskynlik ʼn onvoorspelbare jaar met ʼn nuwe Amerikaanse President en potensieel gevaarlike kinkels op die Suid...